Joeri Gagarin

Joeri Gagarin

Geboortenaam Юрий Алексеевич Гагарин
Gebore 9 Maart 1934
Kloesjino, Sowjetunie
Oorlede 27 Maart 1968 (op 34)
Nowosjolowo, Sowjetunie
Beroep Ruimtevaarder
Rang Kolonel
Land Vlag van Sowjetunie Sowjetunie
Program Wostok 1
Medaljes Held van die Sowjetunie Orde van Lenin

Joeri Aleksejewitsj Gagarin (Russies: Юрий Алексеевич Гагарин; 9 Maart 193427 Maart 1968) was 'n Russiese ruimtevaarder. Op 12 April 1961 het hy die eerste mens geword wat 'n ruimtereis onderneem het, aan boord van die Wostok 1.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search